17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+18 Ja, ons het hierdie woorde uit die hemel hoor kom terwyl ons saam met hom op die heilige berg was.