Genesis 1:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 En God het die mens na sy beeld geskep, na God se beeld het hy hom geskep. Man en vrou het hy hulle geskep.+ Genesis 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Man en vrou het hy hulle geskep.+ Op die dag toe hulle geskep is,+ het hy hulle geseën en hulle “mens”* genoem.
27 En God het die mens na sy beeld geskep, na God se beeld het hy hom geskep. Man en vrou het hy hulle geskep.+
2 Man en vrou het hy hulle geskep.+ Op die dag toe hulle geskep is,+ het hy hulle geseën en hulle “mens”* genoem.