Eksodus 20:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Eer* jou pa en jou ma+ sodat jy lank kan lewe in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+ Deuteronomium 5:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “‘Eer* jou pa en jou ma,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het, sodat jy lank kan lewe en sodat dit met jou goed kan gaan* in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+
16 “‘Eer* jou pa en jou ma,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het, sodat jy lank kan lewe en sodat dit met jou goed kan gaan* in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+