43 Dit moenie so onder julle wees nie. As iemand onder julle groot wil wees, moet hy julle dienaar wees,+44 en as iemand onder julle die eerste wil wees, moet hy almal se slaaf wees.
26 Maar julle moenie so wees nie.+ Laat die een wat die grootste onder julle is, soos die jongste word,+ en laat die een wat die leiding neem, soos die een word wat dien.