-
Lukas 3:7-9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Hy het vir die groot groep mense wat gekom het om deur hom gedoop te word, begin sê: “Julle spul giftige slange,* wie het julle gewaarsku om vir die komende woede te vlug?+ 8 Bring dan vrugte voort wat by berou pas. Moenie vir julleself begin sê: ‘Ons het Abraham as ons vader’ nie. Want ek sê vir julle dat God vir Abraham kinders uit hierdie klippe kan voortbring. 9 Ja, die byl lê reeds by die wortel van die boom. Elke boom wat nie goeie vrugte voortbring nie, sal afgekap en in die vuur gegooi word.”+
-