18 Maar hulle almal het verskonings begin maak.+ Die eerste een het vir hom gesê: ‘Ek het ’n landery gekoop en moet daarna gaan kyk. Ek sal ongelukkig nie kan kom nie.’ 19 En ’n ander een het gesê: ‘Ek het vyf paar beeste gekoop en moet hulle gaan ondersoek. Ek sal ongelukkig nie kan kom nie.’+