-
Lukas 3:16, 17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Johannes het die antwoord gegee deur vir almal te sê: “Ek doop julle met water, maar die een wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie waardig om die rieme van sy sandale los te maak nie.+ Hy sal julle doop met heilige gees en met vuur.+ 17 Die vurk waarmee hy die koring en die kaf skei, is in sy hand om sy dorsvloer heeltemal skoon te maak en om die koring in sy voorraadskuur bymekaar te maak, maar hy sal die kaf verbrand met vuur wat nie geblus kan word nie.”
-