48 Julle is beslis getuies van die dade van julle voorvaders, en tog keur julle dit goed. Hulle het die profete doodgemaak,+ maar julle bou hulle grafte.
52 Watter een van die profete is nie deur julle voorvaders vervolg nie?+ Ja, hulle het die mense doodgemaak wat aangekondig het dat die Regverdige sal kom.+ En nou het julle hom verraai en vermoor,+
32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie.
37 Hulle is met klippe doodgegooi,+ hulle is getoets, hulle is in twee* gesaag, hulle is met die swaard doodgemaak.+ Hulle het rondgeloop in skaapvelle, in bokvelle,+ terwyl hulle gebrek gely het, swaargekry het+ en sleg behandel is.+