Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 En die gees van Jehovah sal op hom rus,+

      die gees van wysheid+ en van insig,

      die gees van raad en van mag,+

      die gees van kennis en van vrees vir Jehovah.

  • Markus 1:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 En onmiddellik toe hy uit die water opkom, het hy die hemel sien oopgaan en die gees soos ’n duif op hom sien neerdaal.+ 11 Toe het ’n stem uit die hemel gekom wat gesê het: “Jy is my geliefde Seun. Ek het jou goedgekeur.”+

  • Lukas 4:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Jehovah* se gees is op my, want hy het my gesalf om goeie nuus aan die armes te verkondig. Hy het my gestuur om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word, en aan die blindes dat hulle weer sal sien, om vryheid te gee aan die onderdruktes,+

  • Johannes 1:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Johannes het ook getuig en gesê: “Ek het die gees soos ’n duif uit die hemel sien neerdaal, en dit het op hom gebly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel