Jakobus 5:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Julle moet ook geduldig wees.+ Maak julle harte standvastig, want die teenwoordigheid van die Here is naby.+ 9 Moenie oor mekaar kla* nie, broers, sodat julle nie geoordeel word nie.+ Kyk! Die Regter staan voor die deur.
8 Julle moet ook geduldig wees.+ Maak julle harte standvastig, want die teenwoordigheid van die Here is naby.+ 9 Moenie oor mekaar kla* nie, broers, sodat julle nie geoordeel word nie.+ Kyk! Die Regter staan voor die deur.