Lukas 19:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Toe hy uiteindelik terugkom nadat hy koning geword het,* het hy die slawe vir wie hy die geld* gegee het, geroep om uit te vind hoeveel hulle gemaak het deur met sy geld handel te dryf.+
15 “Toe hy uiteindelik terugkom nadat hy koning geword het,* het hy die slawe vir wie hy die geld* gegee het, geroep om uit te vind hoeveel hulle gemaak het deur met sy geld handel te dryf.+