-
Matteus 18:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 As jou hand of jou voet dan vir jou ’n struikelblok is, kap dit af en gooi dit weg.+ Dit is beter om vermink of kreupel in die lewe in te gaan as om met twee hande of twee voete in die ewige vuur gegooi te word.+ 9 En as jou oog vir jou ’n struikelblok is, ruk dit uit en gooi dit weg. Dit is beter om met een oog in die lewe in te gaan as om met twee oë in die vurige Gehenʹna* gegooi te word.+
-