9 Toe is die groot draak+ neergegooi, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele aarde mislei.+ Hy is na die aarde neergegooi,+ en sy engele is saam met hom neergegooi.
10 En die Duiwel, wat hulle mislei het, is in die poel van vuur en swael gegooi, waar die wilde dier+ sowel as die valse profeet reeds was,+ en hulle sal dag en nag gepynig* word vir ewig en altyd.