Nehemia 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Die leiers van die volk het in Jerusalem gewoon,+ maar die res van die volk het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in Jerusalem, die heilige stad, te woon, terwyl die ander nege in ander stede gewoon het. Jesaja 52:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 52 Word wakker, word wakker! Beklee jou met krag,+ o Sion!+ Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad! Want mense wat nie besny is nie en wat onrein is, sal nie meer by jou ingaan nie.+
11 Die leiers van die volk het in Jerusalem gewoon,+ maar die res van die volk het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in Jerusalem, die heilige stad, te woon, terwyl die ander nege in ander stede gewoon het.
52 Word wakker, word wakker! Beklee jou met krag,+ o Sion!+ Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad! Want mense wat nie besny is nie en wat onrein is, sal nie meer by jou ingaan nie.+