Matteus 10:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hier volg die name van die 12 apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus genoem word,+ en sy broer Andreʹas,+ Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes,+ Matteus 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Simon, die Kananeër,* en Judas Iskaʹriot, wat hom later verraai het.+ Johannes 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die aandmaal was aan die gang, en die Duiwel het reeds die gedagte om Jesus te verraai in die hart van Judas Iskaʹriot,+ die seun van Simon, gesit.+
2 Hier volg die name van die 12 apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus genoem word,+ en sy broer Andreʹas,+ Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes,+
2 Die aandmaal was aan die gang, en die Duiwel het reeds die gedagte om Jesus te verraai in die hart van Judas Iskaʹriot,+ die seun van Simon, gesit.+