Deuteronomium 16:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar dit moet gedoen word op die plek wat Jehovah julle God vir sy naam uitkies. Julle moet die Pasga-offer in die aand offer, sodra die son ondergaan,+ op dieselfde dag as wat* julle uit Egipte vertrek het.
6 Maar dit moet gedoen word op die plek wat Jehovah julle God vir sy naam uitkies. Julle moet die Pasga-offer in die aand offer, sodra die son ondergaan,+ op dieselfde dag as wat* julle uit Egipte vertrek het.