Lukas 22:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want alles wat oor die Seun van die mens geskryf is, gaan beslis met hom gebeur,+ maar dit sal sleg gaan met die man wat hom verraai!”+ Johannes 17:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het. Ek het hulle beskerm, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+
22 Want alles wat oor die Seun van die mens geskryf is, gaan beslis met hom gebeur,+ maar dit sal sleg gaan met die man wat hom verraai!”+
12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het. Ek het hulle beskerm, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+