Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 14:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Hy het gesê: “Abba,* Vader,+ alles is vir u moontlik. Neem hierdie beker van my af weg. Maar nie wat ek wil nie, maar wat u wil.”+

  • Lukas 22:42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 “Vader, as u wil, neem hierdie beker van my af weg. Maar laat nie my wil nie, maar u wil plaasvind.”+

  • Johannes 5:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Ek kan niks uit my eie doen nie. Net soos ek hoor, oordeel ek, en my oordeel is regverdig+ omdat ek nie my eie wil soek nie, maar die wil van hom wat my gestuur het.+

  • Johannes 6:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 want ek het uit die hemel neergedaal,+ nie om my eie wil te doen nie, maar die wil van hom wat my gestuur het.+

  • Hebreërs 10:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Dan sê hy: “Kyk! Ek het gekom om u wil te doen.”+ Hy verwyder dit wat eerste is sodat hy dit wat tweede is, kan instel.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel