Markus 14:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Hou aan waak en bid aanhoudend, sodat julle nie in versoeking kom nie.+ Die gees is natuurlik gretig,* maar die vlees is swak.”+ Romeine 7:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 maar ek sien in my liggaam ’n ander wet, wat veg teen die wet van my verstand+ en my ’n gevangene maak van die wet van die sonde+ wat in my liggaam is.
38 Hou aan waak en bid aanhoudend, sodat julle nie in versoeking kom nie.+ Die gees is natuurlik gretig,* maar die vlees is swak.”+
23 maar ek sien in my liggaam ’n ander wet, wat veg teen die wet van my verstand+ en my ’n gevangene maak van die wet van die sonde+ wat in my liggaam is.