Markus 14:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Maar een van die mans wat daar gestaan het, het sy swaard uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy oor afgekap.+ Lukas 22:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 Een van hulle het selfs sy swaard na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+ Johannes 18:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het Simon Petrus, wat ’n swaard gehad het, dit uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+ Die naam van die slaaf was Malgus.
47 Maar een van die mans wat daar gestaan het, het sy swaard uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy oor afgekap.+
50 Een van hulle het selfs sy swaard na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+
10 Toe het Simon Petrus, wat ’n swaard gehad het, dit uitgetrek en dit na die slaaf van die hoëpriester geswaai en sy regteroor afgekap.+ Die naam van die slaaf was Malgus.