17 Eliʹsa het toe gebid en gesê: “O Jehovah, maak asseblief sy oë oop sodat hy kan sien.”+ Jehovah het dadelik die dienaar se oë oopgemaak, en hy het gesien dat die bergstreek rondom Eliʹsa+ vol perde en strydwaens van vuur+ was.
10 ’n Stroom vuur het van die troon af voor hom uitgevloei.+ ’n Duisend maal duisend het hom bly dien, en tienduisend maal tienduisend het voor hom gestaan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is oopgemaak.