62 Toe het Jesus gesê: “Ek is, en julle sal die Seun van die mens+ aan die regterhand+ van die Magtige sien sit en met die wolke van die hemel sien kom.”+
7 Kyk! Hy kom met die wolke,+ en elke oog sal hom sien, ook dié wat hom met ’n spies deurboor het. En al die stamme van die aarde sal treur* as gevolg van hom.+ Ja, Amen.