Matteus 13:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Luister nou na die illustrasie van die man wat gesaai het.+ Lukas 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Die illustrasie beteken dan nou die volgende: Die saad is die woord van God.+ 1 Petrus 1:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 maar die woord van Jehovah* bly vir ewig”.+ En hierdie “woord” is die goeie nuus wat aan julle bekend gemaak is.+
25 maar die woord van Jehovah* bly vir ewig”.+ En hierdie “woord” is die goeie nuus wat aan julle bekend gemaak is.+