Lukas 3:19, 20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Maar Johannes het Herodes, die distriksheerser, tereggewys oor sy broer se vrou, Heroʹdias, en oor al die goddelose dade wat hy gedoen het, en daarom het Herodes 20 nog iets slegs gedoen: Hy het Johannes in die tronk opgesluit.+
19 Maar Johannes het Herodes, die distriksheerser, tereggewys oor sy broer se vrou, Heroʹdias, en oor al die goddelose dade wat hy gedoen het, en daarom het Herodes 20 nog iets slegs gedoen: Hy het Johannes in die tronk opgesluit.+