Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 8:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe het hy vir die skare gesê om op die grond te gaan sit. Hy het die sewe brode geneem, ’n dankgebed gedoen, dit gebreek en dit vir sy dissipels begin gee om uit te deel, en hulle het dit aan die skare uitgedeel.+

  • Lukas 24:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Terwyl hy saam met hulle geëet het,* het hy die brood geneem, gebid, dit gebreek en vir hulle begin gee.+

  • Handelinge 27:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Nadat hy dit gesê het, het hy ’n brood geneem, God voor hulle almal gedank, dit gebreek en begin eet.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel