15 Toe Jesus daarvan uitvind, het hy daarvandaan vertrek. Baie het hom gevolg,+ en hy het hulle almal genees, 16 maar hy het hulle streng beveel om nie bekend te maak wie hy is nie,+
29 En hy het vir hulle gevra: “Maar julle, wie sê julle is ek?” Petrus het hom geantwoord: “U is die Christus.”+30 Toe het hy hulle beveel om vir niemand van hom te vertel nie.+