Deuteronomium 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Weet dus dat dit nie weens julle regverdigheid is dat Jehovah julle God hierdie goeie land aan julle gee om in besit te neem nie, want julle is ’n hardkoppige volk.+ Handelinge 13:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En hy het hulle omtrent 40 jaar lank in die wildernis verdra.+
6 Weet dus dat dit nie weens julle regverdigheid is dat Jehovah julle God hierdie goeie land aan julle gee om in besit te neem nie, want julle is ’n hardkoppige volk.+