-
Matteus 20:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Jesus het geantwoord: “Julle weet nie waarvoor julle vra nie. Kan julle die beker drink wat ek binnekort gaan drink?”+ Hulle het vir hom gesê: “Ons kan.” 23 Hy het vir hulle gesê: “Julle sal beslis my beker drink,+ maar om aan my regterhand en aan my linkerhand te sit, is nie myne om te gee nie, maar dit behoort aan dié vir wie my Vader dit voorberei het.”+
-