7 Hulle het die donkie asook die jong donkie gebring, en hulle het hulle bo-klere op hulle gesit. Toe het Jesus op die jong donkie gaan sit.+8 Die meeste mense het hulle bo-klere op die pad uitgesprei,+ terwyl ander takke van bome afgekap het en dit op die pad uitgesprei het.
14 Toe Jesus ’n jong donkie gevind het, het hy daarop gaan sit,+ net soos daar geskryf is: 15 “Moenie bang wees nie, dogter van Sion. Jou koning kom, en hy sit op die vul* van ’n donkie.”+