Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 103:10-12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hy het ons nie volgens ons sondes gestraf+

      of ons volgens ons oortredings terugbetaal nie.+

      11 Want soos die hemel hoër is as die aarde,

      so groot is sy lojale liefde vir dié wat hom vrees.+

      12 So ver as wat die sonsopkoms van die sonsondergang is,

      so ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+

  • Matteus 6:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 en vergewe ons ons sondes,* soos ons ook die mense vergewe het wat teen ons gesondig het.*+

  • Matteus 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Want as julle mense vir hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe,+

  • Efesiërs 4:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+

  • Kolossense 3:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe,+ selfs al het iemand ’n rede om oor iemand anders te kla.+ Net soos Jehovah* julle vryelik vergewe het, so moet julle ook vergewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel