Matteus 24:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeluid, en hulle sal dié wat vir hom uitgekies is, bymekaarmaak uit die vier windrigtings, van die een einde van die hemel af tot by die ander einde daarvan.+
31 Hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeluid, en hulle sal dié wat vir hom uitgekies is, bymekaarmaak uit die vier windrigtings, van die een einde van die hemel af tot by die ander einde daarvan.+