Lukas 12:35, 36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 “Sorg dat julle aangetrek en gereed is,*+ en laat julle lampe brand,+ 36 en julle moet soos mense wees wat vir hulle meester wag om van die huweliksfees af+ terug te kom,+ sodat hulle dadelik vir hom kan oopmaak wanneer hy kom klop.
35 “Sorg dat julle aangetrek en gereed is,*+ en laat julle lampe brand,+ 36 en julle moet soos mense wees wat vir hulle meester wag om van die huweliksfees af+ terug te kom,+ sodat hulle dadelik vir hom kan oopmaak wanneer hy kom klop.