16 Deel ons nie in die bloed van die Christus met die beker van seëning wat ons seën nie?+ Deel ons nie in die liggaam van die Christus met die brood wat ons breek nie?+
25 Nadat hulle die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met die beker gedoen+ en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ wat bevestig word deur my bloed.+ Hou aan om dit as ’n herinnering aan my te doen wanneer julle daaruit drink.”+