Romeine 8:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Want julle het nie ’n gees ontvang wat julle slawe maak en weer vrees veroorsaak nie, maar deur God se gees is julle as kinders aangeneem, en deur hierdie gees roep ons uit: “Abba,* Vader!”+ Galasiërs 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En omdat julle kinders is, het God die gees+ van sy Seun in ons harte geplaas,+ en dit roep uit: “Abba,* Vader!”+
15 Want julle het nie ’n gees ontvang wat julle slawe maak en weer vrees veroorsaak nie, maar deur God se gees is julle as kinders aangeneem, en deur hierdie gees roep ons uit: “Abba,* Vader!”+
6 En omdat julle kinders is, het God die gees+ van sy Seun in ons harte geplaas,+ en dit roep uit: “Abba,* Vader!”+