Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Hy het ’n entjie verder gegaan en met sy gesig na die grond toe neergeval en gebid:+ “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Maar laat dit nie wees soos ek wil nie, maar soos u wil.”+

  • Lukas 22:42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 “Vader, as u wil, neem hierdie beker van my af weg. Maar laat nie my wil nie, maar u wil plaasvind.”+

  • Johannes 6:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 want ek het uit die hemel neergedaal,+ nie om my eie wil te doen nie, maar die wil van hom wat my gestuur het.+

  • Hebreërs 5:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Gedurende sy lewe op aarde* het Christus met sterk uitroepe en trane+ smeekgebede en gebede gedoen tot die Een wat hom uit die dood kon red, en sy gebede is beantwoord omdat hy God gevrees het.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel