Lukas 6:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+ 13 En toe dit dag word, het hy sy dissipels na hom toe geroep en 12 van hulle uitgekies, wat hy ook apostels genoem het:+
12 Op een van hierdie dae het hy na die berg toe gegaan om te bid,+ en hy het die hele nag lank tot God gebid.+ 13 En toe dit dag word, het hy sy dissipels na hom toe geroep en 12 van hulle uitgekies, wat hy ook apostels genoem het:+