Matteus 13:55 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy ma se naam nie Maria en sy broers se name Jakobus en Josef en Simon en Judas nie?+ Johannes 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hierna het hy saam met sy ma, sy broers+ en sy dissipels na Kaperʹnaum+ gegaan, maar hulle het nie baie lank daar gebly nie. Handelinge 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hulle almal het met een doel aanhou bid. Hulle het saam met ’n aantal vrouens,+ Jesus se ma, Maria, en sy broers+ gebid.
55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy ma se naam nie Maria en sy broers se name Jakobus en Josef en Simon en Judas nie?+
12 Hierna het hy saam met sy ma, sy broers+ en sy dissipels na Kaperʹnaum+ gegaan, maar hulle het nie baie lank daar gebly nie.
14 Hulle almal het met een doel aanhou bid. Hulle het saam met ’n aantal vrouens,+ Jesus se ma, Maria, en sy broers+ gebid.