18 Daar is nog ander wat tussen die dorings gesaai is. Dit is die mense wat die woord gehoor het,+ 19 maar die bekommernisse+ van hierdie wêreld en die bedrieglike krag van rykdom+ en die begeertes+ na allerhande ander dinge dring in en keer dat die woord verder groei, en dit word onvrugbaar.