15 As broers of susters nie klere het nie* en nie genoeg kos vir die dag het nie, 16 en tog sê een van julle vir hulle: “Gaan in vrede. Bly warm en sorg dat jy genoeg eet,” maar julle gee hulle nie wat hulle liggaam nodig het nie, wat help dit?+
17 Maar as iemand genoeg materiële besittings het om van te lewe en sien dat sy broer gebrek ly en tog weier om medelye* aan hom te betoon, hoe kan die liefde vir God dan in hom bly?+