-
Numeri 6:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Sê vir die Israeliete: ‘As ’n man of ’n vrou ’n spesiale gelofte maak om as ’n Nasireʹër*+ vir Jehovah te lewe, 3 moet hy van wyn en ander alkohol wegbly. Hy mag nie asyn drink wat van wyn of van enige ander alkohol gemaak is nie.+ Hy mag geen sap drink wat van druiwe gemaak is of druiwe eet, hetsy dit vars of gedroog is nie.
-
-
Matteus 11:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Net so het Johannes gekom en nie geëet of gedrink nie, maar mense sê: ‘Hy het ’n demoon.’
-