-
Romeine 9:10-12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Nie net toe nie, maar ook toe Rebekka swanger geword het met ’n tweeling by Isak, ons voorvader.+ 11 Toe hulle nog nie gebore was of enigiets goeds of slegs gedoen het nie – sodat God se voorneme in verband met wie hy sou kies, nie van werke sou afhang nie maar van die Een wat roep – 12 is daar vir haar gesê: “Die oudste sal die slaaf van die jongste wees.”+
-