-
Matteus 17:10-12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Die dissipels het hom gevra: “Hoekom sê die skrifgeleerdes dan dat Eliʹa eers moet kom?”+ 11 Hy het geantwoord: “Eliʹa kom beslis en sal alles herstel.+ 12 Maar ek sê vir julle dat Eliʹa reeds gekom het, en hulle het hom nie herken nie, maar hulle het met hom gedoen net wat hulle wou.+ Net so gaan die Seun van die mens as gevolg van hulle ly.”+
-