21 Toe hy verder gaan, het hy twee ander broers gesien: Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes.+ Hulle was in die boot saam met hulle pa, Sebedeʹus, terwyl hulle hulle nette reggemaak het, en Jesus het hulle geroep.+
19 Nadat hy ’n entjie verder gegaan het, het hy Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes gesien terwyl hulle in hulle boot besig was om hulle nette reg te maak,+