Matteus 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar wanneer jy bid, moet jy in jou binnekamer ingaan, en nadat jy die deur toegemaak het, moet jy bid tot jou Vader wat in die geheim toekyk.+ Dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon. Markus 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hy het teen ’n berg opgegaan en dié wat hy gekies het,+ na hom toe geroep, en hulle het na hom toe gekom.+
6 Maar wanneer jy bid, moet jy in jou binnekamer ingaan, en nadat jy die deur toegemaak het, moet jy bid tot jou Vader wat in die geheim toekyk.+ Dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.
13 Hy het teen ’n berg opgegaan en dié wat hy gekies het,+ na hom toe geroep, en hulle het na hom toe gekom.+