Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 1:21-23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus*+ noem, want hy sal sy volk van hulle sondes red.”+ 22 Al hierdie dinge het in werklikheid gebeur sodat die woorde wat Jehovah* deur middel van sy profeet gesê het, vervul sou word: 23 “Kyk! Die maagd sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun, en hulle sal hom Immaʹnuel noem.”+ Dit beteken: “God is met ons.”+

  • Lukas 2:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Ná agt dae, toe dit tyd was vir die kindjie om besny te word,+ is hy Jesus genoem, die naam wat deur die engel gegee is voordat sy ma met hom swanger geword het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel