Matteus 27:54 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 54 Maar toe die militêre offisier en die wagte wat Jesus bewaak het, die aardbewing sien, sowel as die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hy was beslis God se Seun.”+ Johannes 1:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 Nataʹnael het vir hom gesê: “Rabbi, u is die Seun van God, u is Koning van Israel.”+
54 Maar toe die militêre offisier en die wagte wat Jesus bewaak het, die aardbewing sien, sowel as die dinge wat gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Hy was beslis God se Seun.”+