Johannes 10:37, 38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 As ek nie die werke van my Vader doen nie, moet my dan nie glo nie. 38 Maar as ek dit wel doen, glo dan die werke,+ al glo julle my nie, sodat julle kan leer en kan aanhou glo dat die Vader in eenheid met my is, en ek in eenheid met die Vader.”+
37 As ek nie die werke van my Vader doen nie, moet my dan nie glo nie. 38 Maar as ek dit wel doen, glo dan die werke,+ al glo julle my nie, sodat julle kan leer en kan aanhou glo dat die Vader in eenheid met my is, en ek in eenheid met die Vader.”+