-
Markus 4:11, 12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Hy het vir hulle gesê: “Die heilige geheim+ van die Koninkryk van God is aan julle gegee, maar vir dié wat buite is, is alles net in illustrasies.+ 12 Daarom sal hulle kyk, maar tog sal hulle nie sien nie, en sal hulle hoor, maar tog sal hulle nie die betekenis daarvan verstaan nie. Hulle sal ook nooit terugdraai en vergifnis ontvang nie.”+
-