-
Markus 9:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Hulle het die seun na Jesus toe gebring, maar toe die gees hom sien, het hy die kind dadelik stuiptrekkings laat kry. Nadat die kind op die grond neergeval het, het hy bly rondrol, en skuim het by sy mond uitgekom. 21 Toe het Jesus die pa gevra: “Hoe lank gebeur dit al met hom?” Hy het gesê: “Van kleins af,
-