-
Numeri 15:38, 39Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
38 “Sê vir die Israeliete dat hulle in al hulle geslagte fraiingrande aan die some van hulle klere moet maak, en hulle moet ’n blou toutjie bo die fraiingrand van die soom aanbring.+ 39 ‘Julle moet hierdie fraiingrand hê sodat julle dit sal sien en aan al die gebooie van Jehovah sal dink en daaraan gehoorsaam sal wees.+ Julle mag nie julle hart en julle oë volg nie, want dit maak julle ontrou aan my.*+
-